+17

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lizelle E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het lekker gebly. Baie warm, liefdevolle plekkie. Ons was baie vriendelik ontvang. Plekkie is pragtig en baie mooi ingerig. Ons het baie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Ek wil net sê dat dit een van die beste en skoonste plekke is waar ek in 'n lang tyd gebly het. Sal Stayawhile definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Absolutely perfect! Everything about the unit was perfect - new, modern and clean. It was well-equipped, which made for a very comfortable overnight stay. Our host made us feel very welcome. We would definitely stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Aangenaam. Daar is alles wat mens nodig het. Heerlik! Dit was die 2de keer dat ons daar oorgeslaap het. Puik! Kon weereens oor niks kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie ontspanne atmosfeer. Het veilig gevoel. Puik verblyf. Kon geensins fout vind nie. Baie skoon en netjies. Goed geleë. Ideaal om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

, goed geleë, rustig en ruim. Absolute top plek; netjies; smaakvol; ruim. Vir seker een van die netjiesste en skoonste plekke waar ons al oorgeslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franca Bruna A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Will definitely be going back. A great stopover. An absolute pleasure. The place is pleasant, comfy, and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Super netjies en gerieflik. Slaapplek is super netjies, lyk presies soos op foto. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Super. Great unit. Bathroom has bath and shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Lekker gebly en rustig. Baie lekker! Ons het net bottelwaters gemis. Kry gewoonlik by dié prys darem 2?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense
Bespreek

42 De Jager Street, Colesberg, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA141365210faacb3aee8f8c08c9cc6d82f588b539ccf88edf535e274a4473aaa3fd961304f667bda07e41ab135dda451f9e0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 42 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -30.731097 25.0876487
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang