+24

8 gaste

3 slaapkamers

6 beds

2 badkamers

15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 11 Des 2025.
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Dromedaris Street, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Stay@Melkbos is 'n lieflike selfsorghuis geleë in die bekoorlike dorpie Melkbosstrand en is sowat 350 m van die strand af geleë en is ideaal vir die hele gesin.

Dié eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 10 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv Now, Netflix en Disney+. Toegang tot gratis WiFi is regdeur beurtkrag beskikbaar. Daar is ook 'n tweede leefarea wat 2 kinders kan akkommodeer.

Die huis het ook 'n omskakelaar wat die TV, Wi-Fi en sekere ligte tydens beurtkrag aanhou. Daar is ook 'n alarmstelsel en balke.

Gaste het toegang tot 'n tuinarea met 'n eetarea, sitarea, pizza-oond en 'n braai-area. Toegang tot veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari-Lu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 11 Dromedaris Street, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay@Melkbos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Spesiale Aanbod – 15% AF!

Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 805
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 805
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 805
per nag (plek vir 8)
Bespreek

11 Dromedaris Street, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa88a8c39fa25686ac88a1a30fe92b84dbca8b507d332395724e0a36c6c90db86dba5cb089b9bc3a1a2feb4923e04c73cb46b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 805 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 11 Dromedaris Street Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.7075817 18.4455434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang