Steenkamp Huisie
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perch-weg 196, Kuta Beach 31, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Steenkamp Huisie is in Ramsgate in KwaZulu-Natal naby Lawrence Rocks en plaaslike restaurante en winkels geleë. Dit is stapafstand vanaf die strand en bied ook 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon.
Die selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het dubbelbeddens. Die ander badkamer het 'n toilet en 'n wasbak. Die oopplan-eenheid sluit 'n gemaklike rusbank, etenstafel, kombuis en 'n privaat balkon in. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n ketel toegerus. Gaste kan hulle maaltye by die etenstafel of op die privaat balkon geniet.
Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n TV in. Gaste het toegang tot die Jacuzzi, swembad en braaigeriewe op die perseel. Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, begeleide staptogte, bergfietsry, fietsry, swem en tennis in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Jacuzzi
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jeanette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Perch-weg 196, Kuta Beach 31, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Steenkamp Huisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perch-weg 196, Kuta Beach 31, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom