Stella Maris 53
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 73, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Stella Maris 53 is 'n vakansiewoonstel op die 5de verdieping in die Stella Maris-kompleks. Dié eenheid spog met 'n see-uitsig en is sentraal naby die hoofstrand en 'n verskeidenheid winkelsentrums geleë.
Dié vakansiewoonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n kisvrieskas en 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en die skuifdeure lei na die balkon waar gaste die see-uitsig kan geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe binne die kompleks. Veilige, onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Manny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kusweg 73, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stella Maris 53 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 73, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom