4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - 73 Beach Road, Amanzimtoti, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Stella Maris Woonstel 132 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige seefront-kompleks in Amanzimtoti. Die kompleks bied maklike toegang tot die strand, waterpark, gesinsvriendelike restaurante, vermaaksentrums en winkelsentrums.
Dié slaapkamerwoonstel is op die dertiende verdieping, bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n lieflike uitsig oor die see. Die kamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers wat elk 'n bad of 'n stort in het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, rusbanke, 'n TV en toegang tot die balkon. Geen lugversorging woonstel, bring gerus jou eie waaier.
Die kompleks bied 'n gewone swembad, asook 'n kinderswembad en gemeenskaplike braaigeriewe. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is binne in die kompleks beskikbaar. Ekstra parkeerplek is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Doendinge in die area sluit swem, branderplankry, visvang, perdry, gholfspeel, en diepsee-duik in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 73 Beach Road, Amanzimtoti, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stella Maris Woonstel 132 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
73 Beach Road, Amanzimtoti, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang