Stella Maris Woonstel 132

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stella Maris Woonstel 132 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige seefront-kompleks in Amanzimtoti. Die kompleks bied maklike toegang tot die strand, waterpark, gesinsvriendelike restaurante, vermaaksentrums en winkelsentrums.

Dié slaapkamerwoonstel is op die dertiende verdieping, bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n lieflike uitsig oor die see. Die kamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers wat elk 'n bad of 'n stort in het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, rusbanke, 'n TV en toegang tot die balkon.

Die kompleks bied 'n gewone swembad, asook 'n kinderswembad en gemeenskaplike braaigeriewe. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is binne in die kompleks beskikbaar. Ekstra parkeerplek is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Doendinge in die area sluit swem, branderplankry, visvang, perdry, gholfspeel, en diepsee-duik in.

Slaapplek

'n Bespreking by Stella Maris Woonstel 132 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stella Maris Woonstel 132 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za