+50
Selfsorg in Paradyskloof

Stellenbosch Paradijs Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danielle D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Ons het heerlik gebly, lekker gemaklike beddens, alles was perfek. Dankie! Dit was heerlik, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Sal hierdie gastehuis beslis aanbeveel. Alles was perfek en vriendelike gasvryheid. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnic L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Lekker. Was regtig 'n baie oulike plekkie. Alles wat 'n mens nodig het en verskriklik netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Palma M
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

10. Neat, very tidy. Safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewoudt V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Fantasties! Baie goed geleë! Uitstekend! Baie goed ingerig, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Die plek is netjies, ruim en beskik oor voldoende geriewe vir 'n kort verblyf tyd. Ons het lekker gewoon. Die plek is ruim, skoon en netjies en beskik oor al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie. Baie lekker, dankie. Het baie lekker gebly. Mooi omgewing en naby alles. Sal dit beslis vir ander aanbeveel. Sal weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gesellig. Ons het heerlik gebly. Daar is wel nie genoeg warm water vir 4 mense om te stort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stellenbosch Paradijs
Stellenbosch Paradijs Cottage
Beste Nicolene Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly om te hoor julle het heerlik gebly! Ons het pas die geyser met 'n splinternuwe 150L geyser vervang wat definitief nou voldoende behoort te wees. Dit is egter die eerste keer wat ons terugvoer kry dat daar nie genoeg warm water was nie, maar dit sal nie te min nou nie weer 'n probleem wees nie. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Naomi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker. Ons het die tyd in Stellenbosch baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stellenbosch Paradijs
Stellenbosch Paradijs Cottage
Baie dankie, Desmond! Ons is so bly julle het die tyd in Stellenbosch geniet, en dat julle so lekker by ons gebly het. Julle was puik gaste en is enige tyd weer welkom!

Roger D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Made most comfortable by very kind and most accommodating hosts. Excellent. The accommodation was spacious, well appointed and in a most convenient location with all the necessary amenities close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stellenbosch Paradijs
Stellenbosch Paradijs Cottage
Thank you so much for your kind words! It was a real pleasure hosting you and your lovely family. We're so glad you felt comfortable and enjoyed the space and location. You're most welcome back anytime!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Stellenbosch
Paradijs ...

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 250
10 % AF
R 2 250 R 2 025
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 250
10 % AF
R 2 250 R 2 025
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 250
10 % AF
R 2 250 R 2 025
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Longifolia Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9dc7c824fde56a39e53be9eb053d08aac927a5b97b21ae5b0d455d2d5b6254ca01da3e342daf43edf191aa540c05095b29f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R2 025 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 Longifolia Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.966056590146 18.852528156047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang