4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Longifolia Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stellenbosch Paradijs Cottage is in Stellenbosch geleë en bied selfsorgverblyf vir tot 4 gaste. Die eiendom is sentraal geleë, wat dit gerieflik maak vir besoekers om die dorp en omliggende besienswaardighede te verken.
Die eenheid is op dieselfde perseel as die eienaar se woning en addisionele gasteverblyf geleë, maar het 'n privaat ingang. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het die opsie van 2 addisionele driekwartbeddens. Die badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel met stoele is beskikbaar. Die sitkamer het gemaklike sofas, 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n privaat patio met buitesitplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Stellenbosch
Paradijs ...
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Longifolia Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Stellenbosch Paradijs Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Longifolia Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang