+27

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Janine W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Clean, all the right utensils, beautifully decorated. Close to Dorp Street. It was amazing. My daughter and I were there for the Stellenbosch University open day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara O
1 nag
5.0
Apr 2026

Fantastiese verblyf! Hierdie plek is perfek! Dit is super skoon, netjies en in 'n baie veilige area. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renata
Serenity
Jy maak my dag met jou positiewe terugvoer. Baie dankie.

Janice M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

A very kind host who went out of her way to accommodate us. Was an extremely kind and considerate host to my husband and daughter over their short stay in Stellenbosch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renata
Serenity
Thank you so much for your kind words. It was truly a pleasure hosting your husband and daughter. I’m so glad they enjoyed their stay in Stellenbosch, and they are always welcome back.

Nicola S
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Perfect, beautiful, spacious. This was such a perfect place to stay. Beautiful, spacious with undercover parking! Very well located. And Renata was the most accommodating and wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renata
Serenity
Thank you so much for your 5-star review, Nicola. I really appreciate it.

Pieter M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Asemrowend. Heerlik, dankie. Rustige en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renata
Serenity
Hallo Pieter, ek is bly julle het so lekker gebly. Ek hoop julle kom kuier weer.

Glynis W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfectly comfortable. Perfect location and accommodation for a few nights. The host was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renata
Serenity
Dear Glynis, thank you for your kind words. We’re so glad you enjoyed your stay. It was wonderful hosting you, and we hope to welcome you back again soon.

Bianca L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik. Skoon en baie netjies. Baie goed uitgelee. Kompak met alles wat nodig is. Bed baie gemaklik en eienaars baie gasvry. Sal beslis weer daar gaan bly. Veilige parkering vir voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

A quiet tranquil stay and close to Stellenbosch. A quiet tranquil stay and close to Stellenbosch. Unit beautifully decorated and functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Renata
Serenity
Hi Cathy Thank you for the review, and you are welcome to visit again.

Jan&Alicia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel alles was so mooi en netjies. Baie dank. Ons wil net baie dankie sê vir die gasvryheid en vir die netjiese plekkie. Ons het so lekker gebly en baie dankie dat ons hondjie ook saam kon kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renata
Serenity
Ons is baie bly om te hoor julle het julle verblyf by ons geniet. Julle is welkom om weer te kom!

Willie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Stunning plek en beslis waarde vir geld. Skoon en netjies. Pragtige verblyf met baie aangename gasheer. Beslis waarde vir geld. Hulle het aan alles gedink - ons het niks gekort nie. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renata
Serenity
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Renata Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

91 Lovell Road, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4294b6849f379b2b1470283654e922db68b009171ce5b45af358ddf2c6a9d6abc000a6da71aecd4edfc7ee480c72e5462d86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 91 Lovell Road Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.952667369546 18.853543430671

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang