- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 93 Sipres Road, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Sterkfontein Guesthouse bied lieflike oornagverblyf in Middelburg, Mpumalanga. Dit is op pad na die Mpumalanga Panorama-roete, die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek.
Dié gastehuis bied verblyf in en suite-kamers wat slaapplek het vir tot 2 gaste. Die slaapkamers het óf dubbel- óf driekwartbeddens en en suite-badkamers met baddens. Die slaapkamers het elk lugversorging, ’n Slim-TV, WiFi, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Gaste kan in die ruim tuin of onder die groot bome langs die dam gaan ontspan. Daar is parkeerplek agter die hek.
Die verblyf het 'n gasgeiser en sonpanele.
Emalahleni spog met verskeie koffiewinkels, plaasstalletjies en kulturele gebiede met kuns kunsvlyt. Doendinge in die area sluit, valskermseil, gholf en voetslaan- en 4x4-roetes in. Gaste kan ook die Witbankdam besoek waar daar watersportgeleenthede, voetslaanroetes en voëlkykgeleenthede is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cherina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 93 Sipres Road, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Sterkfontein Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
93 Sipres Road, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang