Sterpark Guest House
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 38 Gemini Straat, , polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sterpark Guest House loop oor van gasvryheid en is in die hartjie van Polokwane geleë. Hierdie lieflike gastehuis is net 10 minute se ry van Polokwane Internasionale Lughawe en Peter Mokaba Kompleks af.
Ons bied ruim, smaakvol versierde kamers waarin jy heeltemal tuis sal voel. Elke luukse kamer is toegerus met lugversorging, DStv-geriewe en is geskik vir sakelui en vakansiegangers. Kies 'n luukse dubbelkamer of 'n luukse, standaard 2-enkelbedkamer. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer.
Ons het 'n restaurant en "pub" met plek vir 80 persone. Dit is ideaal vir funksies en heerlike Suid-Afrikaanse geregte, soos krummelpap en 'n groot verskeidenheid vis- en vleisdisse word hier bedien. Die "pub" is ideaal vir skemerkelkies en die stoep het 'n uitsig oor die straat.
Sterpark Guest House is ideaal vir werkswinkels, konferensies, bosberade en partytjies - ons het al die geriewe wat benodig word. Ons konferensielokaal het plek vir 100 afgevaardigdes en kleiner groepe kan in ons aparte konferensiekamers geakkommodeer word. Ons raadsaal het plek vir 20 persone.
Ons is naby aan die volgende besienswaardighede: Polokwane Slangpark, Polokwane Museum en Polokwane se wildreservate.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Nakedi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 9
Ligging
- 38 Gemini Straat, , polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Sterpark Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 38 Gemini Straat, , polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom