+19
Selfsorg in Stilbaai-Oos

Stilbaai Huis

10 gaste

4 slaapkamers

7 beddens

4 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Tolla Street, Tollasoord, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Stilbaai Huis is 'n selfsorg-vakansiehuis in Stilbaai, 'n kusdorp langs die suidkus van Suid-Afrika, ongeveer 4 uur se ry vanaf Kaapstad. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspanne seewegbreek soek.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, met slaapplek vir tot 10 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en 'n enkelbed, en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n kaggel, slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, ketel, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief.

Op die groot balkon kan gaste gemaklike buitesitplek geniet, 'n verfrissende duik in die verhitte plonspoel neem, of 'n al fresco-maaltyd geniet. Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe en veilige parkering. Die eiendom is gerieflik geleë binne loopafstand van die rivier en nabygeleë restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Franzel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Tolla Street, Tollasoord, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

12 Tolla Street, Tollasoord, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaacca2941d15923d79b6f4293358c30908d25bd12cc5a3a9ee673f968e74fb8ebd4af8a4052e4af657d83a14bfd3fec04243?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 12 Tolla Street Tollasoord 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.364221060555 21.433553482209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang