+29
Selfsorg in Komatipoort

Stoep At Steenbok Straat

  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Steenbok Street, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Stoep At Steenbokstraat bied gehalte-verblyf in Komatipoort, 10 kilometer vanaf die Krugerwildtuin en 9 kilometer vanaf die Mosambiek-grens.

Die verblyf bestaan uit 4 selfsorg-eenhede en bied slaapplek vir altesaam 18 persone. Elke eenheid beskik oor 'n slim-TV, lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat gaste vir selfsorg benodig, privaat braaigeriewe en nog baie meer.

Daar is veilige parkering vir gaste se voertuie en ontbyt is beskikbaar by die susteronderneming, Stoep Cafe, wat naby geleë is.

Stoep At Steenbokstraat is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n basis vir daguitstappies na die Krugerwildtuin, 'n oorslaapplek vir reisigers wat na Mosambiek of Swaziland op pad is, of net om hierdie wildryke gebied te geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Naomi B
Saam met vriende
5.0
Heerlik rustig. Skoon en netjies. Dit was awesome. Ons het dit baie geniet. Baie rustig, veral met die riviertjie wat daar verby vloei.
Apr 2026
Suzette B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, skoon, netjies en pragtig. Die plek is pragtig. Sal dit aanbeveel.
Nov 2025
Andrew V
Gesin met klein kinders
4.8
Fantastic accommodation option when visiting the Kruger Park. Wonderful accommodation. Very clean and luxuriously spacious with an incr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Carmen B
Gesin met tieners
4.8
Rustig, groot en goed toe gerus. Reuse huis, goed toe gerus met lieflike houtwerk. Nagwag, elektriese hek met heining. Regtig baie mooi.
Nov 2025
Hazel M
Saam met lewensmaat
4.4
Very enjoyable! We will stay here again. We enjoyed our stopover stay at Stoep at Steenbok. The unit was well appointed, clean and comf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 106

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 11 Steenbok Street, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Stoep At Steenbok Straat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Steenbok Street, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MTI2Y2JmLWI5MWUtNGRlZi1hYjBkLTJiNGQ4MjgwOGY3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 11 Steenbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.425083535025 31.959815919399

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang