Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hans G
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Beste kuierhuis. Heerlike huis, lekker kuierstoep. Alles is absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennece D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Fantasies. Dit was baie goed, die ligging alles was perfek. Alhoewel die DStv nie beskikbaar was nie, sou ek aanbeveel hulle Netflix sal aktiveer vir movie night saam jou familie of groep. Die TV is 'n Smart TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea A
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Fantastiese familievakansiehuis! Ons het ons Kersfeeskuier by Stoepsit baie geniet! Dit is die ideale vakansiehuis met 'n lekker groot leefarea en kombuis, die ongelooflikste stoep en genoeg slaapkamers met eie badkamers sodat elkeen steeds hul eie privaatheid en spasie kan geniet. Die huis is baie goed toegerus met alles wat mens benodig om gemaklik te kan bly - daar is selfs genoeg goeie gehalte eetgerei om te kan onthaal! Ek beveel die huis sterk aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Runan
Stoepsit
Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Klasie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Baie lekker. Baie lekker plek, lekker stoep om te sit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Runan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

6 Sterretjie Street, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA525a6bf599fd3cd40aad41ba50829150898617e16300d47e7a7c14c780266244ca5f13a4331cff2e51d9bef9e0276ebf7acf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 6 Sterretjie Street Jacobsbaai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.979372701542 17.88747964924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang