Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
-
Selfsorg strandhuis,
Skoonmaakfooi,
Oordfooie
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat troeteldiere ongelukkig nie in die oord toegelaat word nie. Let asseblief daarop dat die huis verskeie trappe het en ongelukkig nie rolstoeltoeganklik is nie.
Haal asseblief u sleutels by die kantoor, Eenheid 72B in Eersteriverweg, aan die regterkant, af.
Gaste moet hul eie handdoeke, toiletpapier, beurtkragligte en ander noodsaaklikhede soos benodig, voorsien.
Gaste word vriendelik versoek om hul eie handdoeke, toiletpapier, beurtkragligte en ander persoonlike benodigdhede saam te bring.
Die huis het nie Wi-Fi of DStv nie, maar goeie selfoonontvangs is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Eersterivier Road, Eersterivier, 6309, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang