Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkiesdraai

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die sleutels moet afgehaal word by die kantoor: Eersteriverweg, eenheid 72B, aan die regterkant.
Indien gaste DStv wil kyk is hulle welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring.
Gaste moet hul eie handdoeke, toiletpapier, beurtkragligte en ander benodighede saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivier, 6309, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad3bf232aa23189969e5d0a9cbab19a9df6feda3d9a511300bef11130f6cdad0e998d612df4ba6407cca2d0f9906e354cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag, vir 8 mense 38 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6309 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.071237806346 24.218520820141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem