+50
Selfsorg in Hibberdene

Stolile Village 13

8 gaste

3 slaapkamers

6 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Stolile Village, Capri Crecent, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Stolile Village 13 is 'n vrystaande A-raamhuis in 'n veilige kompleks in die kusdorp Hibberdene. Die kompleks is ideaal geleë, ongeveer 1 km vanaf die hoofstrand, Jolly Roger Pub, Pick n Pay, Spar en 'n apteek.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 8 persone en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer; die tweede slaapkamer is toegerus met 'n slaapbank, die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en daar is ook 1 slaapbank.

Die volledig toegeruste kombuis bevat die nodige toestelle, eetgerei en potte om maaltye voor te berei en te kook, sowel as 'n waskamer. Die leefarea het 'n TV met gratis WiFi en lei na die patio met braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Die huis het 'n privaat tuin met baie plek vir kinders om te speel.

Die kompleks spog ook met 'n swembad en 'n babapoel, sowel as 24-uur-sekuriteit.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 13 Stolile Village, Capri Crecent, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

13 Stolile Village, Capri Crecent, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1da90ca0465511e970ca657854a63c2d11bbc6cfd5d311680afc97f61e756465cb1802d5787ed9b6da1b4518b2cf7e19b4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 13 Stolile Village Capri Crecent 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.577385523308 30.563629188885

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang