Hibberdene Akkommodasie by Stolile Village 13 | LekkeSlaap
+50
+50

Stolile Village 13

Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stolile Village 13, Capri-singel , Hibberdene , 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stolile Village 13 is 'n vrystaande A-raamhuis in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorpie Hibberdene. Die kompleks is sowat 1 km vanaf die hoofstrand, Jolly Roger Pub, Pick 'n Pay, Spar en die apteek.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 gaste en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed, die derde en vierde kamer het elk 2 enkelbeddens en daar is 2 slaapbanke ook.

Die kombuis is volledig toegerus met die nodige toebehore, potte en 'n wasarea. Die leefarea het 'n TV met 'n OpenView HD-dekodeerder en lei na 'n stoep met braaigeriewe. Die huis het 'n privaat tuin met baie spasie vir die jongspan om te speel.

Die kompleks het 'n swembad, babaswembadjie en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Stolile Village 13 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xKinderbank vir 2
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Stolile Village 13, Capri-singel , Hibberdene , 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 12)
Vanaf R950
per nag (plek vir 12)
Vanaf R950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stolile Village 13, Capri-singel , Hibberdene , 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6a2f55996595a355b43debd14f7bb70f6b8f73953432dea4dbd92b128ede3dc7f5f3daf006b3fc4ede78412f7509d5b55f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 12) 13 Stolile Village Capri Crecent 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.578106 30.5640798
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za