Stolile Village 13
8 gaste
0 slaapkamers
6 beddens
0 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Stolile Village, Capri Crecent, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Stolile Village 13 is 'n vrystaande A-raamhuis in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorpie Hibberdene. Die kompleks is sowat 1 km vanaf die hoofstrand, Jolly Roger Pub, Pick 'n Pay, Spar en die apteek.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed, die derde en vierde kamer het elk 2 enkelbeddens en daar is ook 1 slaapbank.
Die kombuis is volledig toegerus met die nodige toebehore, potte en 'n wasarea. Die leefarea het 'n TV met 'n OpenView HD-dekodeerder en lei na 'n stoep met braaigeriewe. Die huis het 'n privaat tuin met baie spasie vir die jongspan om te speel.
Die kompleks het 'n swembad, babaswembadjie en 24 uur-sekuriteit.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Stolile Village, Capri Crecent, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Stolile Village, Capri Crecent, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang