+48
Selfsorg in Clarens

Stonehaven Clarens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 204 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marielle S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Pragtige verblyf met die perfekte ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Baie dankie, Marielle! Ons is bly julle het die tyd in Clarens geniet. Mooi dag vir julle en sien julle weer.

Ane' G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Lovely, comfortable stay! Lovely stay in a comfortable, beautiful room with a view. Close to town and safe for single travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Thank you so much for the friendly visit and awesome review, Ane. Keep well and see you again soon. H and B

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Baie dankie. Ons is bly julle het Clarens geniet. Mooi dag vir julle!

Nico G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Inboek was rustig en gemaklik, plek is baie netjies en ideaal geleë. Awesome plek en awesome gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Baie dankie, Nico. Ons is bly julle het Clarens geniet. Sien julle weer!

Kabelo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantastic. Loved staying at Stonehaven, the hosts were superb and very helpful. Really had a good time in Clarens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Wow, thanks, Kabelo. We are glad Clarens treated you well! Have a super week and see you again. Heinrich and Bianca

Rikki V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Plek pragtig oorgedoen, sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Baie dankie Rikki vir die kuier hier by ons in Clarens. Mooi week vir julle en sien weer.

Nelrize E
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Baie vriendelike verwelkoming, netjies, goed toegerus, perfekte ligging. Perfekte plek vir 'n naweek wegbreuk met pragtige uitsig oor die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Wow, baie dankie. Ons is bly julle het die Clarens wegbreek geniet. Mooi week daar en sien weer.

Stephanus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Great ligging & geriewe. Ons het baie lekker gebly, baie goeie ligging & waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Sjoe Fanie, baie dankie vir die vriendelike kuier en mooi skrywe. Mooi dag vir julle!

Dries L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Great place for an overnight stay! And even for longer. Highly recommended. Amazing place with very helpful hosts. Perfect for a break after a long trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Wow, thanks Dries! Thank you for the friendly visit and awesome review. We hope to see you again. Heinrich and Bianca

Carien W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Heerlik! Pragtige plek! Pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Baie dankie Carien vir jou mooi skrywe en dat julle Clarens besoek het. Mooi week vir julle en sien julle weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 204

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

402 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27ad935fd2afeaf2c26424aa4e1aa0005e69636fadfc611ad99a5347de5e111a9ea3f5d1a882f8b70a1c3fd03c16af01b992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 204 5 1 5 402 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512929 28.422421
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang