Stonehaven Clarens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Joanita S
1 nag
5.0
Nov 2025

Pragtige kamer, lieflike uitsig. Sal dit ten sterkste aanbeveel. Heerlike verblyf. Ideale ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Baie dankie vir die mooi woorde, Joanita. Mooi dag vir julle en sien julle weer.

Daniel F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Central, professional, familiar. Bianca and Heinrich are lovely hosts. With their friendly and accommodating way, they create a familiar atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Hi Daniel! Thank you so much for your kind words and beautiful review, we really appreciate it! It makes us so happy to hear that our guesthouse felt familiar to you. We hope to see you again!

Emmerentia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Aangename verblyf met als wat mens nodig het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Hi Emmerentia! Ons is so bly om dit te hoor! Baie dankie.

Leonie R
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlike wegbreek. Heerlik gebly. Pragtige gastehuis en uitsig vanaf balkon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Baie dankie julle! Uitstekende nuus. Mooi dag!

Yvonne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absolutely amazing. Our host was amazing. We got a warm welcome and were helped to get our suitcases to our room. The room was beautiful, comfortable, and very clean. The view was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Hi Yvonne! Thanks so much for your very kind words, we really appreciate it. We're so glad you enjoyed the room and the view! We hope you visit us again.

Belinda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik, netjies en skoon. Loopafstand van alles. Mooi plekkie en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Baie dankie julle! Ons waardeer die skrywe. Julle moet 'n uitstekende week beleef.

Lizelle E
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Hemel op aarde. Ons het 'n wonderlike verblyf gehad. Ons is met groot liefde ontvang. Huisie was skoon en baie warm. Alles wat jy nodig het. Sal definitief Stonehaven aanbeveel. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Dit is 'n absolute plesier. Dankie dat julle by ons kom kuier het hier in Clarens. Mooi dag vir julle!

Frans D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Kon nie vir beter gevra het nie. Stonehaven se ligging is perfek. Ons kon oral stap waar ons wou wees en daar is 'n wonderlike restaurant sommer oorkant die pad. Ons gashere was baie vriendelik en het aanbevelings gemaak van waarheen om te gaan om die beste van ons tyd in Clarens te maak. Dit was werklik die beste tyd (al was dit soms vriespunt). Ons sal beslis weer Stonehaven besoek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Sjoe, dankie julle! Uitstekende nuus, julle moet 'n wonderlike naweek geniet.

Lee-Ann B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Fantastic. We had a fantastic stay at Stonehaven. The hosts were friendly and helpful, accommodation was spotless and perfectly situated to explore Clarens on foot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Wow, thank you so much, Lee-ann. We are glad you enjoyed your stay in Clarens. See you again soon.

Jeanette D
1 nag
5.0
Jun 2025

Most enjoyable!! Service, efficiency, assistance and friendiness excellent. The website failed to let Stonehaven know that we requested 2 beds in the room. Stonehaven staff very quickly ixed this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 402 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27ad935fd2afeaf2c26424aa4e1aa0005e69636fadfc611ad99a5347de5e111a9ea3f5d1a882f8b70a1c3fd03c16af01b992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 189 5 1 5 402 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512929 28.422421
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang