+48
Selfsorg in Clarens

Stonehaven Clarens

20% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Mrt 2026 tot 31 Mrt 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 402 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Stonehaven Clarens is in die middel van Clarens geleë en bied lieflike uitsigte oor die Horeb-berg, sowel as 'n gedeelte van die gholfbaan.

Gaste kan kies om 3 kamers in die hoofgebou of 1 van die 3 houthutte in die tuin te bespreek. Al die eenhede het patio's en privaat braaigeriewe.

Die 3 kamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en die houthuisies is ingerig met dubbelbeddens, enkelbeddens of stapelbeddens. Gerieflikheidshalwe word elektriese komberse voorsien, en die eenhede het lugversorging. Die eenhede het almal privaat badkamers met storte, waarvan sommige ook baddens het.

Elkeen van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. TV's met DStv is in die eenhede beskikbaar. Rook word nie in die kamers en hutte toegelaat nie.

Stonehaven Clarens is stapafstand vanaf verskeie restaurante, kunsgalerye, kuriowinkels en die Clarens-brouery geleë. Clarens bied verskeie doendinge soos stap- en voetslaan-, 4x4-roetes, sowel as vlotvaarte, en besienswaardighede in die area sluit die Basotho Cultural Village en die Clarens Wellness Day Spa in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 201 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nico G
Saam met lewensmaat
5.0
Inboek was rustig en gemaklik, plek is baie netjies en ideaal geleë. Awesome plek en awesome gasheer.
Mrt 2026
Kabelo L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Loved staying at Stonehaven, the hosts were superb and very helpful. Really had a good time in Clarens.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Rikki V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Plek pragtig oorgedoen, sal definitief weer daar gaan bly.
Feb 2026
Nelrize E
5.0
Baie vriendelike verwelkoming, netjies, goed toegerus, perfekte ligging. Perfekte plek vir 'n naweek wegbreuk met pragtige uitsig oor die berge.
Feb 2026
Stephanus V
Gesin met klein kinders
5.0
Great ligging & geriewe. Ons het baie lekker gebly, baie goeie ligging & waarde vir geld.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 201

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 402 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Stonehaven Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
20 % AF
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
20 % AF
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
20 % AF
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

402 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27ad935fd2afeaf2c26424aa4e1aa0005e69636fadfc611ad99a5347de5e111a9ea3f5d1a882f8b70a1c3fd03c16af01b992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 201 5 1 5 402 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512929 28.422421
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang