Stonehill Cottage
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 11 Nov 2025 tot 31 Jan 2026.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1A Church Street, McGregor, 6809, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 350R1 013 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stonehill Cottage bied selfsorgverblyf in McGregor en is gerieflik naby bergfietsroetes en die Krans Natuurreservaat geleë. Die area het ook 'n verskeidenheid restaurante, wynplase en kunswerkswinkels.
Dié bekoorlike kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n klein etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar. Die glasdeure lei na 'n privaat stoep met buitemeubels en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Fiona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1A Church Street, McGregor, 6809, Wes-Kaap
- Gaste dink Stonehill Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1A Church Street, McGregor, 6809, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang