Stonehurst Guest House
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Frere Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stonehurst Gastehuis is 'n bekoorlike Victoriaanse woning wat huislike akkommodasie bied. Oorspronklike marmerkaggels, Oregon-vloere, Kaapse meubels en kunswerke skep 'n warm en uitnodigende atmosfeer in Drieankerbaai, Kaapstad.
Elke akkommodasie-opsie is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit 'n badkamer in. Selfsorggeriewe sluit in 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis waar gaste hulself te eniger tyd kan bedien met gratis koffie, tee, graankosse en brood. Gratis WiFi is regdeur beskikbaar, en kamers word daagliks skoongemaak.
Gaste kan 'n sentrale binnehof, rustige omgewing en see-uitsigte geniet. Die eiendom is binne maklike bereik van Rocklands-strand, winkels en restaurante, en is slegs 3 km vanaf die V&A Waterfront, Clifton-strand en die middestad.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3 Frere Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Stonehurst Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Frere Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang