Strandlopertjie
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel, kombuisie en braai-area met 'n uitsig oor die see in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let asseblief daarop: Daar is tans konstruksie aan die gang oorkant die straat. Geraas kan gedurende die dag gehoor word. Ons waardeer u begrip en vra om verskoning vir enige ongerief.
Let asseblief daarop dat Strandlopertjie Kamer nie 'n kombuisie of braaigeriewe het nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Strandloper Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang