+18
Selfsorg in Paternoster

Strandlopertjie

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Strandloper Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Strandlopertjie is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster is 'n gewilde toeristebestemming en is bekend vir kreef en die vissershuisies. Die merkwaardige kuslyn met kranse en wit rotse maak dit een van die mooiste strande aan die Weskus van Suid-Afrika.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede en 'n kamer wat nie toegerus is vir selfsorg nie, met slaapplek vir 2 gaste.

Die 2 selfsorg-eenhede het elk 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel binne, 'n kombuisie en 'n braai-area met 'n uitsig oor die see.

Die nie-selfsorgkamer het 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, breekware en eetgerei in. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Let daarop dat hierdie eenheid nie 'n kombuisie of braaigeriewe het nie.

Nabygeleë aktiwiteite sluit in swem, voëlkyk en stap.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 280 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
3.8
Gaste se hoogtepunte
Deidre I
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Die plekkie was netjies, veilig en het 'n pragtige uitsig. Baie lekker gebly!
Jan 2026
Yvonne W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Letterlik 20 treë van die strand af. Netjies en kompakt. Waarde vir geld. Loopafstand van die strand en sommige restaurante.
Des 2025
Hilda V
5.0
Heerlik, gerieflik. Heerlik gebly op die strand!
Des 2025
Imogen A
5.0
Good. There was no WiFi, which unfortunately meant that I could not work.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Emfrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike memories! Onbeskryflik, prentjie mooi! Het al ons verwagtinge oortref! Dit sal altyd 'n baie spesiale memory wees vir ons. Ons gaan besli...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Emil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 280

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Strandloper Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandlopertjie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Strandloper Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0NTUwYTlkLTgyMDAtNDA2My1iMDdiLWMzNjRiMzQxNjc5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 280 5 1 4 1 Strandloper Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.808606032087 17.890900331283
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang