+22

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Beverley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A beach house with the comforts of home while feeling you are in absolute luxury. Loved the shabby chic beach house. A beach house with all the luxuries but where you feel comfortable enough to kick back and relax. Comfy private bedrooms with crisp fresh bedding, if you need a bit of quiet time. A lovely open plan family lounge/kitchen/dining room away from the bedrooms to spend time with the family indoors or you could open the entire house onto the sheltered courtyard with an entertainment area around a fire pit. We loved the hot tub which was a quick jump into the open air bathroom. Everything has been thought of - from a fully supplied kitchen to games and puzzles to keep you entertained. The owner responds quickly to any queries, not that we had many. Pet friendly and a short walk to the beach. You leave there feeling like your soul has been restored.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonia E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Tranquility and relaxing. Lovely stay, close to the beach. Explored the cave and walked around. Straw House was clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Wonderlik, wonderlik, wonderlik! Dit is een van die mooiste spasies wat ek al die voorreg gehad het om te geniet saam met my vriende. Die huis is werklik ontwerp met Elandsbaai se winderige weer in gedagte, en die uitleg is perfek vir mense wat kwaliteit tyd wil saam spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzan F
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2026

Gesellig, gerieflik, onveilig. Die huis is gesellig, gemaklik, gerieflik en goed toegerus. 'n Lekker kuierplek. Die agent het uit haar pad gegaan om ons te help. Nadele is dat dit geen uitsig het nie en dat die binnehof se vloer van los klippe voet onvriendelik is. Die grootste nadeel is egter dat die slaapkamervensters op die straat oopmaak en geen beveiliging het nie. Jy kan ook nie die deure oopmaak nie, want hulle maak oop na buite. Armoede bly maar 'n probleem op die Weskus en ons het nie veilig gevoel om met oop deure en vensters te slaap nie. Die agent het goedgunstig vir ons waaiers gebring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre G
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Gemaklik vir families. Baie lekker plek. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Dit was ons tweede besoek aan Straw House en Elandsbaai. Dis 'n lieflike huis. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Thanks for an enjoyable time. My younger son is a surfer and he walked with his surfboard to the beach. The property is fenced so our dog also came up for the weekend. Good accommodation and fully equipped kitchen. The outside hot tub was an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louis L
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Salig, rustig en 'n genotvolle kuier. Het baie lekker gebly. Straw House is perfek vir vriende en familie om saam te kom. Die huis is ruim en het alles wat 'n mens nodig het. Die see is 5 minute se stap en die warmbad is 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2025

The premises was great - rustic - open plan. Perfect for family or friends sharing. There were issues with plumbing; however, the plumber was called and it was addressed within the hour. Wish we got that kind of response in the major city centres!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Fun, funky and rustic. My stay was very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek

1 Boom Street, Elands Bay, 7976, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a55db3664778b7c758850caaa19f647dd2f054c34bf3908d831cb3f48b01907b25eec6773d55159f6d902803d6063b11509?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 19 5 1 5 1 Boom Street Elands Bay 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.311266917429 18.342292447924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang