+17
Selfsorg in Plettenbergbaai

Studio 38 @ The Dunes

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

15% AF!
Winteraanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Jun 2026 tot 2 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Main Road, H38 The Dunes, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Studio 38 @ The Dunes is 'n knus eenheid wat in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand, Plettenbergbaai geleë is. Dit bied privaat toegang tot 'n Blouvlagstrand wat net 'n entjie se stap deur 'n inheemse woud is en is die ideale opsie vir vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek uit die stad.

Dié eenheid het lugversorging, slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus is. Gaste kan op 2 stoele ontspan. Daar is 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Die oord het 2 gemeenskaplike swembaddens en pragtige tuine. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie verblyf is 8 km vanaf Plettenbergbaai en is langs die N2 in die rigting van Gqeberha (Port Elizabeth).


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 305

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Main Road, H38 The Dunes, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
15 % AF
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 050
15 % AF
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 050
15 % AF
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Main Road, H38 The Dunes, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57212bde91f26908c88e27ef38af02224e71892e9aceb8aeb333e1de56654d2d0abec3abbeea12e05f5255433921927eb077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 2) 1 Main Road H38 The Dunes 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.009925381571 23.422247032217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang