+22

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Christoffel H N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Gasvryheid van die host is eie aan SA. Regtig 'n baie oulike en gerieflike plek. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desirée
Studio 47
Hallo daar aan ons ex-pat gaste uit Kanada, Baie dankie vir jul uitstekende 'review', ons waardeer! Lekker bly doer ver in die noorde. Hoop om julle volgende jaar weer te sien. Vriendelike groete, Christo & Desiree.

Michela K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fabulous! We were welcomed to this charming garden oasis by our gracious hosts. Everything is within walking distance, and we felt safe and thoroughly enjoyed our stay in the well-appointed cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desirée
Studio 47
Hi there, Thank you for your lovely review! Hope to see you soon again. Warm regards from a cold and wet Karoo, Christo & Desiree.

Henno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Stylvolle juweel in die hartjie van die dorp. Studio 47 is baie stylvol ingerig. Dit is duidelik dat daar aansienlike aandag aan die estetiese detail gegee is; die plekkie voel modern en verwelkomend. Die ligging is uitstekend – reg in die middel van die dorp, wat dit baie gerieflik maak om Prins Albert te verken. Ons gasheer was besonder vriendelik en hulpvaardig. Die enigste punt vir voornemende besoekers om in ag te neem, is dat die eenheid dalk nie heeltemal ideaal is vir volledige selfsorg nie. Die kombuisgeriewe is ietwat beperk; daar is slegs 'n elektriese braaipan beskikbaar. Vir 'n wegbreek waar mens beplan om eerder by die plaaslike restaurante te eet, is dit egter perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desirée
Studio 47
Hi Henno, Baie dankie vir jul pragtige review. Ons het aanvanklik die bewoording so gestel dat dit duidelik is dat die eenheid 'n "Heat and Eat" eenheid is, nie ten volle selfsorg nie. Op een of ander onverklaarbare rede, het daardie beskrywing geheel en al verdwyn van die Studio 47, LekkeSlaap profiel af. Baie jammer daaroor. Hoop om julle weer te sien. Warm groete uit 'n koue en nat Karoo, Christo & Desiree.

Kim R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

A really nice option that is well located, spotless and tastefully put together. We had a lovely stay. The hosts were very hospitable. They kindly contacted us in advance to welcome us, provide the WiFi password and offer to book restaurants for us. The cottage is very comfortable and well appointed with lovely touches such as olives, cheese, nuts, savoury biscuits, homemade rusks. We loved the cottage. It was a beautiful and versatile space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Desirée
Studio 47
Dear Kim, Thank you for your lovely review, much appreciated. Hope to see you again soon. Coming from Cape Town, I do understand that you are concerned about security. However, we are one of the few properties in Prince Albert with visible 24-hour surveillance cameras on every entrance and other spots which might pose a security threat to the property. You should have raised your concerns so that we could put your mind at ease. We would have switched on the security beams which are on the cottage's veranda. Due to guests' comings and goings at any time of day, we keep the beams switched off unless someone requests them to be on. However, everything locks pretty well at Studio 47, as does your private parking gate. We have the same security measures at our house next to the cottage. Next time, we'll make sure that you have control of your security beams. PS Prince Albert is a very safe little village with hardly any crime. Warm regards from a cold and wet Prince Albert, Desiree & Christo.

Mahomed L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

I would stay here again. Lovely room, clean, safe, convenient to restaurants. Wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Desirée
Studio 47
Dear Mr & Mrs Latiff, Thank you for your lovely review. We hope you enjoyed your visit to the Karoo National Park after your short stay in Prince Albert. Please indicate what you would have preferred in order to enjoy a value for money experience. Just a friendly reminder, if you booked for two nights you would have had the benefit of a 10% discount. Kind regards, Christo & Desiree.

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Stunning!!!!!!!!!!!!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desirée
Studio 47
Hallo daar, dankie vir die pragtige (review), waardeer! Dit was heerlik om julle te ontmoet - wanneer julle weer eendag in die omgewing is, kom kuier gerus! Hoop dis binnekort. ) Karoo groete, Desirée & Christo.

Karien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik, rustig, en privaat. Hulle plek is stunning! Heerlik gebly. is wonderlik. Ons kan hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desirée
Studio 47
Hallo daar, Baie dankie vir jou pragtige review, waardeer! Hoop julle pak weer 'n reis avontuur aan na die Juweel van die Karoo en omliggende areas. Kom kuier gerus weer! Karoo groete, Desirée & Christo.

Bibi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese oornag studio met alles en nog meer! Fantasties! Christo en Desiree was so gasvry! Ons sal dit beslis aanbeveel. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desirée
Studio 47
Hallo daar, Baie dankie vir die pragtige 'review', waardeer. Ons het so lekker gesels, soos ou kennisse! ) Hoe het jou bedkopstuk toe uitgekom? Hoop om julle weer hier in die Juweel van die Karoo te sien. Karoo Groete, Desirée & Christo.

Heidi G
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Die beste plek ooit, ongelooflik stylvol en loopafstand na alles. Dit is ongelooflik! Loopafstand na alles. Top kwaliteit en alles so stylvol. Een van die beste plekke waar ek al gebly het. Pragtige verwelkoms port en kaasbord en baie goed toegerus. Aan alles gedink wat nodig kan wees. Die vuur in winter is so knus. En fantastiese gashere. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desirée
Studio 47
Hallo liewe Heidi, Baie dankie vir jou pragtige (review), waardeer! Dit was heerlik om jou vrolike sonskyn glimlag te sien elke keer wanneer jy verby loop! Ek weet JHB is baie ver, maar maak gerus weer 'n draai in mooie Prins Albert. Karoo groete, Desirée & Christo.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Desirée Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 100
10 % AF
R 2 100 R 1 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 100
10 % AF
R 2 100 R 1 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 100
10 % AF
R 2 100 R 1 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

47 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeda05e7a2ecd2ee4f545f9243c8ce406b842bd4ad565cf8b73ba3386effeb2a1befaffeb1d408c4c9bb15c5a8a1bae35d149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 890 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 47 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.22823 22.029689

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang