2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Bree Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Studio Apartment 1306 @ 16onBree is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se sentrale sakekern. Die ligging is gerieflik, met talle sake- en ontspanningsgeriewe, besienswaardighede en vermaak-opsies naby. 16onBree is 6 km vanaf die Tafelberg-kabelkarretjie, 3 km vanaf die V&A Waterfront en DHL-stadion, en 25 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dié smaakvolle ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die eenheid het 'n knus rusbank en 'n TV met Netflix en ander stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die gebou spog met 'n buiteswembad, 'n buitelug-gimnasium met 'n uitsig oor die stad en op die berge, 'n nuwerwetse kroeg waar verskeie drankies en skemerkelkies geniet kan word, en veilige aangewese parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Brendon Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Bree Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio Apartment 1306 @ 16onBree het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Bree Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang