Studio Apartment 2505 @ 16onBree
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Bree Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio Apartment 2505 @ 16onBree is 'n oulike woonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se sakekern. Die woonstel is gerieflik naby talle sake- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede geleë. Dit is 6 km vanaf die Tafelberg-kabelkar, 3 km vanaf die V&A Waterfront en DHL-stadion en 25 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Die oopplan-ateljeewoonstel spog met groot vensters met uitsigte oor die stad, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix en ander stroomdienste. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die gebou spog met 'n swembad, buitegimnasium met 'n uitsig oor die stad en op die berge, 'n nuwerwetse kroeg en veilige aangewese parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Brendon Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Bree Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Bree Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang