+14
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Studio Apartment Central Stellenbosch

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Studio Apartment Central Stellenbosch is in die dorpie Stellenbosch geleë en word deur die wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate van Jonkershoek en Simonsberg omring.

Dié oopplan-woonstel het lugversorging, slaapplek vir 2 gaste, asook 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die woonstel beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is ook 'n TV. Die balkon het gemaklike buitesitplek.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel is stapafstand vanaf vermaakareas, restaurante en winkelsentrums.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marquerite Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio Apartment Central Stellenbosch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek

61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf141d5906e73653a93550c7424e18b3cc76cc0df4dd444734bdfebdcd8ffa61fa0491c25620e09ab49527d6d9186585ff94d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 61 Plein Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9372641 18.8624036
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang