Studio at The Barracks on Bree
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 Bree Street, The Barracks, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Studio at The Barracks on Bree is in die historiese Barracks-ontwikkeling in Kaapstad geleë en bied selfsorgverblyf naby die stad se besienswaardighede en geriewe.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, kombuisie en 'n sitarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, klerekas en 'n lessenaar. Die en suite-badkamer het 'n stort en gehaltetoiletware.
Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, klein skottelgoedwasser, koffiemasjien, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met sekere satellietkanale en 'n Xbox One. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan toegang tot Lighthouse Holistic se welstandgeriewe op die dak, insluitend joga en 'n swembad, bespreek. Die MiCaffe-koffiewinkel net buite die ontvangsarea in Breestraat bedien ontbyt en die Cowfish-restaurant op die grondverdieping bedien heerlike maaltye.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ligging
- 50 Bree Street, The Barracks, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Bree Street, The Barracks, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang