Studio Bijoux
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 58 Huguenot Street, Unit 3, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Studio Bijoux is geleë in die hartjie van Franschhoek, in die Kaapse Wynlande van die Wes-Kaap. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort.
Die ruimte sluit 'n gemaklike rusbank, 'n TV met Netflix en 'n eetarea in. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en koffiemasjien. Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi.
Ontsnap en ontspan in hierdie kalm, stylvolle ruimte - net 'n kort entjie van 'n oorvloed restaurante en eetplekke af.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 58 Huguenot Street, Unit 3, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Huguenot Street, Unit 3, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang