3 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Landskroon Street, Van Riebeeckshof, 7530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Studio on Landskroon is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Van Riebeeckshof. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n enkelbed, gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek word voorsien. Die eenheid is naby winkelsentrums, restaurante en sowat 13 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 29 Landskroon Street, Van Riebeeckshof, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio on Landskroon het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Landskroon Street, Van Riebeeckshof, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang