2 gaste
0 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Wilde Olyf Street, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Studios @ 7 is in 'n stil doodloopstraat in Riebeeck-Kasteel geleë.
Verblyf word in 2 eenhede met slaapplek vir 4 gaste gebied.
Eenheid 1 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Kind kan op versoek geakkommodeer word. Die woonstel het ook 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Beskuit word voorsien en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Eenheid 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Beskuit word voorsien en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Studios @ 7 is 1 km vanaf die middedorp met verskeie restaurante en winkels geleë. Riebeeck-Kasteel bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos wynproe, fietsry, bergfietsry, en gaste kan die De Oude Kerk Museum of die Kasteelberg Natuurreservaat besoek.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 7 Wilde Olyf Street, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Studios @ 7 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Wilde Olyf Street, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang