+20
Selfsorg in Drieankerbaai

Stylish Sea Point Getaway Secure and Scenic

Resensies

2.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.5
Ligging
2.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
David K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Ek het dit beslis geniet. Die woonstel is lekker cosy.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmari J
Kort verblyf
1.2
Feb 2026

Ek gaan nie vloek nie. Ek weet nie of ek moet begin by die feit dat hulle vir my ’n foto van die dakwaaier gestuur het toe ek vra oor die aircon soos geadverteer nie, die feit dat die plek soos ’n asbakkie geruik het, of dat daar hawelose mense op die sypaadjie buite slaap nie. Soughted Properties is besig om julle ’n rat voor die oë te draai, en ek sal nie weer die webtuiste gebruik of aanbeveel nie; inteendeel, ek vertel almal om julle nie te gebruik nie. Dit lyk my julle standaarde het verswak.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Soughted Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 125

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 482
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 482
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 482
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Montclaire, 25 Hofmeyr Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09903e75db8347bbf89a7eba83dca963502fbee253a05c37f1e85ba1f2b5669bdced8ab7a0630a5d1c84413dd8457a3da0fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R481 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 Montclaire, 25 Hofmeyr Road Cape Town 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9108699 18.3951843
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang