Stylish Stay with Urban Views
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Buitenkant Street, Oranjezight, Cape Town, 8002, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stylish Stay with Urban Views bied gemaklike verblyf in die hartjie van die lewendige Kaapstad.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en sluit ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike gimnasium en swembad. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Die woonstel is binne loopafstand van 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, galerye en ikoniese landmerke. Vir diegene wat verder wil verken, is die V&A Waterfront 2.4 km weg, en die Seepunt Promenade is 4.5 km vanaf die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 46 Buitenkant Street, Oranjezight, Cape Town, 8002, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Buitenkant Street, Oranjezight, Cape Town, 8002, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang