2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 The Den, Dennesig Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stylish Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Stellenbosch en dit is ideaal vir 'n paartjie.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is.
Buite is daar sitplek. Gaste het toegang tot die kompleks se swembad op die dak.
Veilige parkeerplek en 'n 24/7-sekuriteitswagdiens verseker gemoedsrus.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 The Den, Dennesig Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Stylish Studio het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 The Den, Dennesig Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang