+296
Selfsorg in Rustenburg

Sugarbush Hill Country Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 403 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ronelle H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Awesome stay. What an awesome stay! Safe and relaxing. Staff very friendly and helpful. Will be returning for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne T
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Lovely. Brilliant looking good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carly M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Perfect for a family of all ages. Very warm reception. Clean and aesthetic inside the hut and outside. A lot to do on the property. Amazing views. Besides not having a shower/bath in the room I had booked (my mistake for not confirming), it was a lovely getaway. Will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly. Dit was 'n baie lekker vakansie. Die geriewe is voldoende en die oord is netjies en skoon. Die eenheid was perfek met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Heerlike kuier. Baie lekker gebly, gemaklike oord, alles naby aan mekaar. Kort grondpad in, goeie kondisie. Die kids het visvang, swembad, glybaan, tafeltennis, putt-putt als baie geniet. Die restaurant is goed geprys en heerlike kos. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzebe S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Wegbreek ideaal. Dankie, ons het heerlik by julle plekkie gebly. Dis ideaal vir 'n lang naweek wegbreek. Julle het alles wat ons nodig gehad het. Wi-Fi is nie beskikbaar in die hout huisie nie, maar dit het ons nie gepla nie. Die ablusie was skoon en die water was heerlik warm. Ons kon lekker uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Ons het baie lekker gebly, mooi en rustig. Met aankoms was ons ongelooflik vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toinette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Defnitief sien hulle ons weer. Kon vir die eerste keer weer asem haal. Dit was 'n fantastiese wegbreek. Stilte en vrede met die staf wat alles doen om jou gelukkig te hou. Veral die ontvangsdame.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celize E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Die plek is baie mooi en die gasheer is baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die kamers is netjies en skoon en die beddens slaap lekker. Ons was oppad terug van Sun City af en die eienaar het moeite gedoen om vir ons die kombuis oop te hou tot ons by die plek gekom het. Die kos was baie lekker en die swembad was mooi en warm. Die uitsig is baie mooi. Defnitief gaan ons weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Home away from home. We are regulars since 2020 and will go back for many years to come. Always neat. Never had any issues in all the time we visited them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 403

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Kromdraai Road, Renosterfontein, Buffelspoort, 0842, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 100 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f35c633d47dff59c89a781f7a3d4cbb037bd1cef987200493cd9259f00bd4501203237c062b605d36ae31e383d419e23994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 3) 403 5 1 5 Kromdraai Road Renosterfontein 0842 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.815416666667 27.416777777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang