+296
Selfsorg in Rustenburg

Sugarbush Hill Country Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 382 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andries E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Sal beslis weer gaan, soveel om te doen, netjies en skoon. Beslis een van die beste plekke waar ek nog was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great. Our stay was wonderful. The whole resort was neat, clean and well maintained. The staff are friendly and very helpful. The food is exceptional. It exceeded all of our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Fantastic gewees. Alles was in plek, skoon, netjies. Awesome. Fantastic presies soos op die fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Daar was ongelukkig net vreeslik harde musiek gespeel by een van die huisies. Ons het heerlik oorgeslaap. Dit was ons tweede keer daar. En ons is beïndruk met die opknappings en veranderinge wat aangebring is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lientjie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

'n Juweel waaraan ek 11 uit 10 punte sou toeken as ek kon! Ek was heeltemal verlief op die plek! Dit het 'n warm, verwelkomende gevoel en die gasheer en personeel is baie vriendelik. As ek kon, sou ek meer as 5 sterre aan die plek toegeken het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mev D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld. Dit was baie lekker. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Pragtig. Ons het 3 luxury tente geboek vir my ma se 60e verjaarsdag, die tente is lekker ruim, naby alles. Pragtige views, ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie aanbeveelbaar. Sal weer gaan uitspan daar binnekort. Baie lekker. Koue water swembad se temperatuur is so lekker. Die bar daar naby is ook handig. Die hele opset van die oord is goed. Die braai met dakkie is ook goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Value for money, great for kids. All great. Just the WiFi is bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Great stay. Peaceful, the children were taken care of with swimming and putt-putt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 382

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Kromdraai Road, Renosterfontein, Buffelspoort, 0842, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 100 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f35c633d47dff59c89a781f7a3d4cbb037bd1cef987200493cd9259f00bd4501203237c062b605d36ae31e383d419e23994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 3) 382 5 1 5 Kromdraai Road Renosterfontein 0842 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.815416666667 27.416777777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang