2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 3 Suikerbekkie Street, Baardskeerdesbos, 7271, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Suikerbekkie is 'n gerieflike woonstel vir 3 gaste in Baardskeerdesbos, agter die 100 jaar oue kerk.
Die eenslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na die kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, gasstofie, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.
Daar is ook 'n houtkothuis op die perseel met slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n slaapbank. Die eenheid het 'n mikrogolf, gasstofie en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet buite.
Die woonstel bied stil en rustige verblyf langs 'n bloekombos en bied toegang tot verskeie fynbosroetes en die gewilde Marietjies' Pub. Daar is ook 'n lieflike tuin met sitplek rn braaigeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Anneri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Suikerbekkie Street, Baardskeerdesbos, 7271, Wes-Kaap
- Gaste dink Suikerbekkie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Suikerbekkie Street, Baardskeerdesbos, 7271, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang