+16
Selfsorg in Parklands

Summer Grove

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Callington Crescent, 27 Summergrove, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Summer Grove is 'n woonstel in 'n kompleks in Parklands, 'n voorstad van Kaapstad, en is 'n ideale keuse vir gaste wat sentraal geleë verblyf soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste aparte badkamer het 'n stort-rr-bad, die tweede badkamer het 'n stort en daar is slegs 'n toilet in die derde badkamer.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus.

Buite is daar 'n klein erf en veilige parkeerplek. Gratis WiFi is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tsitsi Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Callington Crescent, 27 Summergrove, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Callington Crescent, 27 Summergrove, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f03165a1944d9af48c07af3ae5f29105d56121e7eed94e0838de11d6491c8c01160b161459128a19c4c8a3843958acec44b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) Callington Crescent 27 Summergrove, Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.806003434867 18.512754795107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang