Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Palm Beach

Summer Hill Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dané S
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Pragtige, skoon en gerieflike verblyf met vriendelike gashere en ’n ongelooflike. Ons het ’n wonderlike verblyf gehad. Die plek was baie mooi, skoon en uiters gerieflik. Die gasheer en sy vrou was baie vriendelik en behulpsaam, en die see-uitsig was absoluut pragtig. Ons sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Absolutely a gem of a place. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was mooi en netjies. Die huis was ten volle toegerus en meer. Ons was baie beïndruk gewees met die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette K
Lang verblyf
5.0
Jul 2025

Het alle verwagtinge oortref. Dankie! Lieflike vakansieplek! Pragtig huis, baie goed toegerus en netjies. 'n Werklike bederfvakansie. Pragtige see-uitsig, veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Spacious, pretty, comfortable peaceful home. Spacious, pretty, comfy home. Loved the good quality ceiling fans in every room and thoughtful, useful additions like a washing machine and air fryer. The views were beautiful and despite the house being in a large complex, it was very peaceful and quiet every night. Tidal pool and beach within walking distance, but I suggest driving down; otherwise, you have a walk up a very steep hill back to the house!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique D
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Soos bo genoem. Die Here het dit vir ons ryklik gesien. Ons het dit baie geniet, almal van ons en veilig by die huis. Dankie Jesus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Pragtige huis met mooi uitsig. Ons het heerlik gebly en die huis was groot genoeg sodat ons twee tieners rustig kon ontspan. Pragtige see-uitsig met lekker braai en kuierstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Heerlik gerus! Ons het baie lekker gebly. Die eenheid het 'n baie mooi uitsig en is goed ingerig. Hulle kan dalk wel plastiekglase en -koppies vir kinders kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus N
Lang verblyf
5.0
Nov 2023

Lekker. Baie lekker. Eienaar moet net bietjie die voorste kamer fumigeer, daar is verskriklik baie spinnekoppe, klein wat spring en my 3 keer gebyt. So dis al.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Well worth the stay. Clean. Friendly. Best stay yet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Huis is baie goed toegerus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Houlton Drive, Summer Hill Accommodation, Green Hart Estate, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78468d00319ebf1bc744281f8afa093fa7de14eb8f46a66d8fc1adef1d00019adb278be88c001a7029cd7e186f97d1d9f015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Houlton Drive Summer Hill Accommodation, Green Hart Estate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.990472023517 30.272992048427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang