6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Houlton Drive, Summer Hill Accommodation, Green Hart Estate, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Summer Hill Accommodation is 'n veilige selfsorg-eenheid geleë binne die Green Hart Estate in Palm Beach.
Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, waarvan twee en suite-slaapkamers is. Die hoofslaapkamer met en suite-badkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en suite-slaapkamer bevat 'n dubbelbed, en die badkamer het slegs 'n toilet, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Die slaapkamers vloei in die leefarea met 'n sitkamer en kombuis.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond en kookplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en 'n ketel. Die kombuis lei na die sitkamer en eetkamer wat ingerig is met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en rusbanke voor 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale.
Gaste het toegang tot onderdakparkering vir twee voertuie. Gaste kan ook die geriewe op die landgoed geniet, insluitend 'n swembad, braaigeriewe, 'n restaurant, 'n wassery, 'n plaaslike winkel en 'n kroeg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Houlton Drive, Summer Hill Accommodation, Green Hart Estate, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summer Hill Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Houlton Drive, Summer Hill Accommodation, Green Hart Estate, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang