+16
Selfsorg in Umzumbe

Summer Place - Honeymoon

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 72 Steve Pitts Road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Summer Place - Honeymoon is in Umzumbe, 'n kusoord aan die mond van die Mzumberivier in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Dié kothuis het lugversorging, beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende slaapkamer het twee enkelbeddens.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n toonbank.

Die stoep spog met 'n panoramiese uitsig oor die see. Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n privaat hek vir toegang tot Umzumbe-strand in. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, visvang en gholf in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 71

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 72 Steve Pitts Road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 4)
Bespreek

72 Steve Pitts Road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a8793d5d7ec8db1af3f3071916925c4b940806d111589352ced702ba9927b3de93cdce398a946e114ca4375d5d0a14c5fae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4) 72 Steve Pitts Road Umzumbe 2242 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.625561 30.543734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang