Summer Rocks 28
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Anecke V - Des 2022
Algehele gradering
Uitsig onverbeterlik, algeheel fantastiese plek.
Johan G - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit is 'n baie lekker plek om te bly, baie spasie en 'n mooi uitsig.
Barry V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was een van die beste vakansies ooit en die plek is baie mooi.
Summer Rocks 28 se terugvoer
Hi Barry,
Dankie vir jou mooi review. Ek is bly jy het dit geniet, hoop om jou weer te sien
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colinstraat 61, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom