Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Vaalwater

Summerplace Game Reserve

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jan 2026 tot 31 Mrt 2026.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Summerview
Rates displayed are on a self-catering basis.
Summerhill
Selfsorg
Saringa-kothuis
Selfsorg
Bushwillow
Selfsorg
Hideout
Rates displayed are on a room-only basis.
York's View
Selfsorg
Rosemary Cottage
Rates displayed are on a self-catering basis.
Marula-kothuis
Selfsorg
New Wine
Selfsorg
The Shed - Nr. 1 en Nr. 3
Selfsorg
The Shed - Nr. 2
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n stoof, yskassie en mikrogolf.
Huisreëls

Die reservaathek sluit om 19:00 en gaste sal nie na daardie tyd toegang hê nie.
Die spoedgrens in die reservaat is 40 km per uur.
Laai asseblief jou Trailforks-app af of werk dit op voordat jy aankom. Dit sal jou help om deur die reservaat en roetes te navigeer.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n bykomende koste gereël word.
Wildritte is teen 'n bykomende koste beskikbaar en sluit 'n sonsondergangdrankie of 'n vroeë oggendkoffie in, afhangende van die tyd van die dag. 'n Minimum bespreking van 4 persone is nodig.
Maaltye is 'n opsie, maar 'n kennisgewing van die spysenieringopsie is vooraf nodig. Ontbyt en middagete kan by The Bike Village geniet word.
Let asseblief daarop dat daar 'n 8 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Maaltye moet by die Summerplace Restaurant bespreek word. Hideout is nie selfsorg nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 670
20 % AF
R 1 670 R 1 336
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 670
20 % AF
R 1 670 R 1 336
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 670
20 % AF
R 1 670 R 1 336
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Melkrivier Road, Summerplace Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • 84 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64fdf65e0ad60dec607156277d4178d8d51a0ec037840c76b741a0e3b1dc03c888649e549d2532e69625ed4f66906e40f98c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 670 nouVanaf R1 336 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Melkrivier Road Summerplace Farm 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.126976801956 28.1908858384
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang