LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Hotel in Bryanston

Summerview Boutique Hotel & Conference

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Wian B
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2026

SWAK!!!!!!!!! Boutique Hotel is sub standaard vergelyk met ander Boutique Hotelle. Die Luukse Dubbel kamer wat ek bespreek het op die grondvloer het ek nie gekry nie. Geen matte in kamer en hy is koud. Badkamer is verouderd en nie mooi skoon nie. Nie eers 'n Mikrogolf-oond in kamer nie. Waar bly jy in 'n Boutique hotel wat nie volle DSTV het nie - dit is uiters swak. Ek dink LekkerSlaap moet moeite doen en die al die kamers gaan besoek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Stefani S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jul 2026

Vrydagaand skaars warm water, Sondagoggend geen warm water teen uitkloktyd. Nie R1200.00 'n nag werd. Warm water was 'n issue. Ontvangspersoon was vriendelik, maar kon ook net soveel doen. Kamer was wel ruim. Baie ou handdoeke, selfs gate in die een. WiFi baie swak.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Monique E
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2025

Teleurgestellend. Die kamer lyk glad nie soos op die foto's nie. Ons het die luukse dubbelkamer bespreek, maar geen bad, bedlampies werk nie, net 1 stel handdoeke, taai vloer, TV werk nie. Dit was teleurstellend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Laura R
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Fantasties. Die beste diens ooit. Personeel is ongelooflik, vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.6
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Baie lekker. Baie lekker gebly. Kos is uiters goed en diens ook so.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tichaona M
Kort verblyf
4.8
Apr 2022

Relaxing and peaceful. It is in a such a quiet area and quite peaceful. The only challenge is the kitchen requirements are not well articulated in the booking process. It just comes as a surprise and if you are not aware there is no alternative made. Secondly, the bedding is really not warm, additional warm bedding blankets would be okay if they can be added.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk B
1 nag Besigheidsreis
2.4
Nov 2021

Toe ek daar aankom was die verkeerde kamer vir my gegee en het nie gelyk soos op foto nie. Ek is toe verskuif na 'n ander kamer toe. Kamer se matte was vuil en oud. Slegs 1 TV-stasie het gewerk. Die bad se kouekraan het nie gewerk nie en die stort se vloere was nog nat - gelyk asof iemand onlangs daar gestort het.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Summerview Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Gaunt Avenue, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefdff4a5dbc85e160b00a8b0c8018e27021c969332492c883dfeb7325ed77827dd2f118680edf7954b2efa16d6ddf4d24d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 1 Gaunt Avenue Bryanston 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.0726429 27.9943856

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang