Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerview Boutique Hotel & Conference

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gaunt-laan 1, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Summerview Boutique Hotel & Conference is in die welige voorstad van Bryanston in Johannesburg geleë en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin, vriende of 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Die verblyf bestaan uit 14 gastekamers met en suite-badkamers. Elke kamer het WiFi, lugversorging, 'n kluis, ondervloerse verhitting, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die hotel bied gaste toegang tot 'n swembad, braaigeriewe, 'n restaurant n kroeg op die perseel, konferensie-geriewe en daar is veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Summerview Boutique Hotel & Conference
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Gaunt-laan 1, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Summerview Boutique Hotel & Conference het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gaunt-laan 1, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefdff4a5dbc85e160b00a8b0c8018e27021c969332492c883dfeb7325ed77827dd2f118680edf7954b2efa16d6ddf4d24d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 1 Gaunt Avenue Bryanston 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.0726429 27.9943856